Hoender-en-rooiwynstowegereg met kluitjies
Dié resep word in ʼn prutpot gemaak – skottelgoed is minimaal en geur is volop!
View ArticleHap saam met Lochner: Tjop-tjop tjoppies
ʼn Tjoppie met bruingebraaide vetjies en blatjang is die perfekte kombinasie. Kyk hier hoe Lochner dit maak!
View ArticleResep: Boeliebief-en-mielie-plaatkoekies
Hierdie resep is maklik om te maak, met bestanddele wat reeds in jou koskas is!
View ArticleResep: Hoender-en-broccoli-gereg
Dié eenskottel-wonder kan dié Maandag dalk net ’n bietjie beter maak.
View ArticleResep: Beesbiltong
Het jy al ooit self biltong gemaak? Beproef dié resep vir lekker geurige biltong.
View ArticleHap saam met Lochner: Roosmaryn-sosaties
Hierdie sosatie het nie net ʼn roosmaryngeur nie, maar ʼn roosmaryntakkie dien as die sosatiestokkie!
View ArticleResep-video: Pannekoek-lasagne
Het jy geweet jy kan lasagne met pannekoek maak? Kyk hier hoe!
View ArticleResep: Braaihoender met speserye, knoffel en suurlemoenbotter
Só ’n geurige hoender het jy lanklaas geëet.
View ArticleResep: Geurige hoender-pregorolletjies
Dié prego’s kry ʼn lekker byt met jalapeno-rissies.
View ArticleResep: Kaaps-Maleise viskerrie met geelrys
Partykeer is ʼn heerlike bak warm huiskos al wat jy nodig het om deur die week te kom.
View ArticleResep: Stowetjops met kluitjies
Hierdie heerlike resep sal jou kombuis fantasties laat ruik!
View ArticleWagyu: ‘Vleiservaring soos min’
Wagyu jaag die verbruiker ten minste drie keer meer as die gemiddelde prys wat ons gewoond is om vir ’n goeie biefstuk te betaal, uit die sak. Is dit dan die moeite werd om so ʼn bietjie meer daarvoor...
View ArticleResep: Boeliebief-en-rys-gereg
Maroela Media-leser Erina Victor sê sy was ʼn jong pasgetroude vrou toe sy en haar man 45 jaar gelede vir sy oom op Merweville gaan kuier het en vir die eerste keer dié gereg geproe het.
View ArticleResep: Rooikerrie-gemarineerde biefsosaties
ʼn Heerlike en geurige sosatie, nét reg vir die braai!
View Article