Quantcast
Channel: Vleisgeregte | Maroela Media
Browsing all 162 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Skotse eiers

Foto uit die boek, “Tannie Poppie kook” Lewer 12 – 15 snye Dis die resep van ouma Lenie Homan. Tannie Poppie sê: “Sit dit voor met ‘n slaai.” Bestanddele: 1 ui, fyngekap sonneblomolie om in te braai...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Bobotie

Argieffoto Vleis: 1 kg maalvleis 2 k water Kook tot gaar. Gooi water af en hou eenkant. Voeg by vleis: 1 k pitlose rosyne 2 groot uie fyngekap en ʼn bietjie gebraai ¼ k margarien 2 t Aromat 2 e kerrie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Hoendergevulde tamatiekoppies

Hoendergevulde tamatiekoppies Foto: Taste of Home (tasteofhome.com) Lewer 4 porsies Bestanddele: 4 mediumgrootte tamaties 3 koppies gaar hoender (in blokkies gesny) ½ koppie wortels (gerasper) ¼ koppie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Herderspastei

Herderspastei en slaai Foto: gopixpic, Pinterest Lewer 8 porsies Bestanddele: 500 g gemaalde beesvleis 500 g gemaalde varkvleis, sonder vet 500 ml sagte broodkrummels (2 k) 250 ml melk (1 k) 1 eier 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Maklike hoenderpastei

‘n Maklike hoenderpastei wat ook jou sak sal pas. Foto: Argief. Januarie is maar gewoonlik vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn ekstra lang maand as dit by finansies kom. Hierdie maklik hoenderpastei is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Hoender- en grondboontjiegereg

‘n Hoender en grondbootjie gereg. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Probeer hierdie unieke hoendergereg van Willie Strauss, die aanbieder van ASTV se gewilde kosprogram Kos is oppie tafel:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Herderspastei met baba-aartappels

Herderspastei met baba-aartappels. Foto: Lekker&Gesond Veselryk/Lapa Uitgewers. Lewer 6 porsies. Een porsie is gelykstaande aan: 3 laevetproteïene, 1 stysel en 1 groente. Bestanddele: 500 g...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Kerrie-Afval

Kerrie-afval. Foto: Kreatiewekosidees.com Bestanddele: • 1 skaapkop en -afval • ʼn paar heel kruienaeltjies • sout en peper na smaak • kerriepoeier na smaak • 5 ml suiker • 30 ml koekmeelblom • 30 ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Ouma Gerry se skaapboud

‘n Resep vir Ouma Gerry se gebraaide skaapboud. Foto: Watertandresepteviroudenjonk.com  Bestanddele: 2½ tot 3 kg ontbeende skaapboud Braaivleis spesery (opsioneel) ½ tot 1 koppie room Sout en peper na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Ouma onder die kombers

Bestanddele: Ouma onder die kombers. Foto: Tannie Poppie Kook. • 500 g maal vleis • sout en peper na smaak • 5 ml fyn kruienaeltjies • 1 eier, geklits • 1 aartappel, gerasper • 1 wortel, gerasper • 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Paprika-hoenderlewers

Bestanddele: Paprika-hoenderlewers. Foto: Tannie Poppie Kook. 1 houer (500 g) hoenderlewers, ontdooi en skoongemaak 15 ml botter of margarien, gesmelt’n Knippie sout Gemaalde peper na smaak Bestanddele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Kaas-en-spekpasteitjies

Kaas-en-spekpasteitjies. Foto: Berna Coetzee/Landbouweekblad. Lewer 4 porsies. Bestanddele: 1 x 400 g-rol skilferkorsdeeg 20 ml soet rissiesous, basiliepesto of songedroogde tamatiepesto 125 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Frikkadelpastei

Bestanddele vir die frikkadelle: Frikkadelpastei. Foto: Tannie Poppie Kook • 1 kg maal vleis • 250 ml geweekte brood (in melk) • Sout en peper na smaak • 2 eiers Bestanddele vir die tertkors: • 500 ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Colombiaanse vleis-en-groentebredie

Colombiaanse vleis-en-groentebredie. Foto: Huisgenoot Wenresepte 1/Human & Rousseau. Lewer 4 tot 6 porsies. Bestanddele: 750 g maer beesvleis, in blokkies gesny 1 middelslagui, gekap 1 groot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Smelt-in-die-mond-beesstert

Smelt-in-die-mond-beesstert. Foto: Leserskring Spogresepte/Human & Rousseau Lewer 10 tot 12 porsies Bestanddele: 2 groot uie, grofgekap 4 wortels, grofgekap 4 stingels seldery, grofgekap knoffel na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Mieliebroodjafels met Wilde Weste-vulsel

Mieliebroodjafels met Wilde Weste-vulsel. Foto: Kokkedoor 2 versamelresepte/Human & Rousseau. Lewer 20 porsies. Bestanddele vir die Wilde Weste-vulsel: 2 rooi uie, gekap 3 knoffelhuisies, fyngekap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Ouma Tom se vleispastei

Ouma Tom se vleispastei. Foto: Huisgenoot Wenresepte 2/Human & Rousseau. Lewer 8 porsies. Bestanddele vir die pasteikors: 525 g (4 x 250 ml ongesifte) koekmeelblom 20 ml bakpoeier 2 ml sout 250 g...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Wildskenkel op gesteelde lamresep

Foto: Kreatiewekosidees.com Bestanddele: 4 wildskenkels wat sowat 450 g elk weeg Sout en varsgemaalde peper 3 teelepels olyfolie 4 gekapte uie 50 g botter 40 g meelblom 300 ml Old Brown Sherry (OBS) 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Prof TT Cloete se gunsteling – Ewwie se beesstert

Eveleen (Ewwie) Mvala Foto: Maroela Media ‘n Foto van die heerlike beesstert volg onderaan die berig. Prof TT Cloete het verlede jaar sy gunstelingresep met Maroela Media se lesers gedeel. Sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Oondgeroosterde hoender met Kaaps-Maleise vulsel

Foto: Low Carb is lekker Jy gaan vir seker bewonder en bemin word vir hierdie dis! Bestanddele: VULSEL ½ rooi soetrissie, grofgekap ½  geel soetrissie, grofgekap ½  appel, grofgekap ½ mediumgroot ui,...

View Article
Browsing all 162 articles
Browse latest View live