Resep: Afval op die tafel
Foto: Woestynkombuis Afval is so eg Suidwes soos kan kom. As kind was dit absolute fynkos en afval is selfs met groot trots vir Kersete bedien. Ek was altyd gefassineer deur die bediendes wat ure sit...
View ArticleResep: Vinnige hoenderkerrie
Foto: Lekker en Vinnig (Uit: rooi rose Versamelresepte, Vicky de Beer) Lewer 6 porsies Bestanddele: 75 g (125 ml) koekmeel 15 ml masala sout en varsgemaalde swartpeper 1 kg hoenderborsfilette, in...
View ArticleResep: Hoenderlewer met paprika
Foto: Tannie Poppie kook Hoenderlewers met skop! Lewer 4 porsies. Bestanddele: 1 houer (500 g) hoenderlewer, ontdooi en skoongemaak 15 ml botter of margarien, gesmelt ’n knippie sout gemaalde peper na...
View ArticleResep: Steak met basiliekruidbotter
Foto: Maak Vyf: 1 Bestanddeel = 5 Resepte Lewer 4 porsies Voorbereiding: 30 minute Van die lekkerste maniere om steak te geniet, is saam met iets heel eenvoudig én geurig wat nie die vleisgeur oorheers...
View Article[Video] Ideaal vir braaidag
Foto: Skermskoot uit die video As jy op 24 September gaan braai moet jy beslis na Suzelle DIY se jongste video kyk. Sy het spesiaal ʼn video gemaak met die oog op Erfenisdag (Braaidag) en wys jou ʼn...
View ArticleResep: Só maak Jan Braai
Foto: braai.com Dis eintlik Jan se pa wat hom leer braai het, maar hy meen hy moes ook sy huiswerk doen met die hele braai-gedoente. “Ek het destyds baie opgelees oor kook en die reëls van die kombuis....
View ArticleResep: Hoender met kweper en heuning
Foto: Winterkos in Provence In die geurige Marokkaanse kookkuns word sarajalo (die Arabiese woord vir kweper) gereeld saam met hoender en ander vleissoorte gebruik. As jy nog nooit met kweper gekook...
View ArticleResep: Gevulde beesfilet met pepersous
Foto: Leserskring Spogresepte Vicky Swart, Hartbeespoort Lewer 3-4 porsies Bestanddele: Vulsel 125 ml vars broodkrummels 125 ml makadamianeute, gekap 5 ml gekapte vars roosmaryn 37,5 ml knoffelbotter...
View ArticleResep: Beskonke Skaapskenkels
Foto: Nina se kombuis Dit is nog ʼn gereg wat jy sommer aan die oond se genade kan oorlaat. Saam met heerlike stampmielies met baie botter is dit ʼn koningsmaal! Lewer 6 porsies Bestanddele: Vir die...
View ArticleResep: Bobotieburgers
Foto: Japtrap Braai ’n Tradisionele Suid-Afrikaanse gereg heeltemal op sy kop gedraai om dit in ’n burger te verander! Gasbraai Ketelbraai direk Vuur van hout of houtskool Lewer 12 Bestanddele: 1 dik...
View ArticleResep: Boerewors-sosaties
Foto: Japtrap-Braai Suid-Afrika se gunsteIing-wors maak uitmuntende sosaties – én dis ʼn welkome variasie op die manier wat ons boerewors gewoonlik berei. Lewer 12 Bestanddele: 750 g boerewors van die...
View ArticleResep: Lamskerrie met klappermelk en vars gemmer
Foto:Lekker en Vinnig: Potjiekos (Uit: Braaitreffers deur Hannetjie Joubert) Lewer 6-7 porsies Bestanddele: olie vir braai 1 kg lamsvleis, in 3 cm blokkies gesny 2 knoffelhuisies, geskil en gekneus 2...
View ArticleResep: Beesfilet met geroosterde knoffelroom en beet-en-lemoen-slaai
Foto: Jou beste lewe Beet kan nie “beet-er” vir jou wees nie. Jou smaakknoppies kan dit dalk haat, maar jou are sal mal wees daaroor omdat dit so hoog is in nitrate (wat in nitriete omgeskakel word...
View ArticleResep: Braaihoender met sitrus en kruie
Foto: Lekker en Vinnig Kyk net hoe lekker lyk dié gereg! (Uit: Trooskos, Clover SA) Lewer 4-6 porsies Bestanddele: 60 g sagte botter sap en skil van 1 suurlemoen sout en varsgemaalde swartpeper na...
View ArticleResep: Geroosterde hoender-en-sampioenlasagne
Foto: Leserskring Spogresepte ’n Maklike lasagne, gepak met groente en geur, vir ’n lui Sondagmiddag. Ingestuur deur Catherine Riggien, Prestbury Lewer 6-8 porsies Bestanddele: Sous 400-500 g...
View Article[Resep] Herderspastei met groente
Dié herderspastei met groente is ‘n slim manier om te sorg dat die familie groente eet. Foto: Leserskring spogresepte Catherine Riggien, Prestbury Lewer 6-8 porsies Hierdie resep is ’n wonderlike...
View Article[Resep] Dunliesrol met vrugtevulsel
Foto: Wenresepte 2 Dit lyk na ʼn duur gereg om te berei, maar eintlik is dit nie. As jy Ius is om op ʼn Sondag iets lekkers vir jou mense te maak, kan jy gerus dié rol oorweeg. Onthou net om die...
View Article[Resep] Brodedelle
Foto: Wenresepte 2 Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met...
View Article[Resep] Sosatietjops
Foto: Nina se kombuis Hierdie resep verg nie ure se marineer nie en deur die tjops in plaas van die boud te gebruik, spaar jy darem die boudvleis vir Sondag se middagmaaltyd! Lewer 8 sosaties...
View Article[Resep] Blatjanghoender met rysvulsel en skyfaartappels
Foto: Wenresepte 2 ’n Mens kan die hoender die vorige dag kant en klaar berei en ’n uur lank in die sous bak. Skep die hoender uit die sous, laat die hoender en sous afkoel en plaas dit dan in die...
View Article