[Resep] Espresso-wildsburgers
Espresso-wildsburgers. Foto: Maroela Media Op 29 September vier die wêreld Koffiedag, maar hier by Maroela Media is ons so lief vir koffie, ons vier dit sommer heelweek. Om hierdie spesiale dag te...
View Article[Resep] Shaleen se Kaaps-Maleise kerrie
Shaleen se Kaaps-Maleise kerrie. Foto: Verskaf Shaleen Surtie-Richards deel een van haar gunstelingresepte wat sy gereeld in een van haar Argilla-bakke opdis. Klik op die skakel onderaan die resep om...
View Article[Resep] Die Staatmakers se Aanklam-skaappotjie
Die Staatmakers se Aanklam-skaappotjie. Foto: Die Voortrekkers Kook Elaine Horak vertel dat hulle by die 2015 Transvaal Staatmaker-saamtrek vir studente en jong werkendes ʼn potjiekos-kompetisie gehou...
View Article[Resep] Sampioen-en-speksosaties
Sampioen-en-speksosaties. Foto: Lekker en Vinnig ʼn Sosatie is altyd ʼn wenner – veral as die resep so maklik soos dié een is. Perfek vir die kosblik, ʼn braai of sommer vir aandete wanneer dinge rof...
View Article[Resep] Gekrummelde hoenderstukke
Gekrummelde hoenderstukke. Foto: Lekker en Vinnig Kyk net hoe heerlik lyk dié resep! Jy gaan maar ekstra moet maak – daar gaan vuisgeslaan word oor die boudjies … Lewer 4-6 porsies Bestanddele: 125 ml...
View Article[Resep] Die lekkerste braaihoender
Die lekkerste braaihoender (Foto: Rooi Rose Kuierkos) Ek koop elke Saterdag ʼn reuse werfhoender op die mark. My drie honger seuns kan dit nie baasraak nie en daar bly altyd genoeg oor vir Maandag se...
View Article[Resep] Hoender-korma
Hoender-korma (Foto: Trooskos) Jy hoef nie ʼn sjef te wees om dié resep te bemeester nie. Dis doodeenvoudig om aanmekaar te slaan – niemand het lus om op ʼn Dinsdag ure agter die potte te staan nie!...
View Article[Resep] Worskebabs met tuisgemaakte tamatiesous
Worskebabs met tuisgemaakte tamatiesous. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie resep sal vleisliefhebbers opgewonde maak – en boonop is dit maklik ook! Lewer 10-12 porsies Bestanddele: 400 g boerewors 400 g...
View Article[Resep] Thaise groenkerrie
Thaise groenkerrie. Foto: Lekker en Vinnig Beïndruk jou gesin met dié maklike resep vir die lekkerste groenkerrie. Lewer 4 porsies Bestanddele: bietjie olie 800 g beesvleisblokkies knippie sout en...
View Article[Resep] Drie-bone-tamatiebredie met lamsrib
Drie-bone-tamatiebredie met lamsrib. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie gereg klink hemels en dit lyk asof dit sommer ʼn gesonde bederf ook is! Lewer 4-6 porsies Bestanddele: olie vir braai 1,5 kg maer...
View Article[Resep] Hoendersosaties
Hoendersosaties. Foto: Foto: Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit Die sosaties smaak die lekkerste wanneer dit pas berei is, maar kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan ook bevries word vir 30...
View Article[Resep] Hoenderrol
Hoenderrol. Foto: Foto: Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit Die gereg smaak die lekkerste wanneer dit pas voorberei is, maar dit kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan vir 30 dae gevries word....
View Article[Resep] Verruklike Kersfees-spyskaart
Foto: Maak vyf/Neville Lockhart Die feestyd is sinoniem met spesiale etes, mooi gedekte tafels en samesyn. ʼn Spesiale en selfs spoggerige Kers- of feesete hoef gelukkig nie ure lange werk in die...
View Article[Resep] Skaapboud
Heerlike skaapboud. Foto: Corli se kombuis Daar is min dinge wat so lekker ruik soos skaapboud! Lewer 6 – 8 porsies Bestanddele: ʼn Skaapboud van ±2 kg 1,5 kg aartappels, geskil 6-9 knoffelhuisies, 3...
View ArticleWenke vir gesonder eet dié vakansie
JOYA®-appel-en-kaneel-plaatkoekies. Foto: Verskaf Deur Heleen Meyer ʼn Gesonde leefstyl is vir almal belangrik. Ek hou nie van die woord dieet nie, want dit ontlok so dikwels ʼn negatiewe gevoel by...
View Article[Resep] Denningvleis
Denningvleis. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie resep sal vleisliefhebbers opgewonde maak – en boonop is dit maklik ook! Lewer 6 porsies Bestanddele: 15 ml olie 2 knoffelhuisies, gekneus 2 uie, in ringe...
View ArticleIan se biefstuk-manifes
Foto: human&rousseau.com “Almal wat al Ian se biefstuk geproe het, vra hoe op aarde hy dit so heerlik in ʼn pan kan gaarmaak. Hier is sy manifes, wat ook werk vir braai oor die kole,” skryf Errieda...
View Article[Resep] ʼn Bederfie vir jou Valentyn
Foto: Verskaf Sjef Izelle Hoffman deel drie heerlike resepte om jou Valentyn mee te bederf. Daar is niks soos ʼn gekookte maaltyd om te sê “Ek het jou lief” nie. Vrugte-kebab met ment en varsgemaalde...
View Article[Resep] Slootbrood
Slootbrood. Foto: Uitgerys. Ek het vir Christina Gall by Upington se !Nabafees ontmoet. En daar vir die eerste keer slootbrood gesien. Volgens Christina eet die mense in Namakwaland al vir jare hierdie...
View Article[Resepte] “Kentucky”-hoender
Foto: Pixabay.com Tuisgemaakte hoender is altyd meer smaaklik. Selfs die kinders sal van dié hoender hou. Bestanddele: Sny heel hoender in stukke of gebruik hoenderstukke van jou keuse. 500 ml koekmeel...
View Article