[Resep] Hoenderpastei vir baie
Foto: Carmen se beste resepte Ek onthou die hoenderpastei van my kleintyd wat my tannie Martie so lekker kon maak, met haar eie tuisgemaakte skilferkorsdeeg. By enige familie-samekoms, van Kersfees tot...
View Article[Resep] Afval met uie
Foto: ‘n Lewe met kos Sommige mense is maar skrikkerig vir afval, maar kyk net hoe lekker lyk dié resep! Bestanddele: 700 g skoongemaakte afval 750 ml melk 300 ml water sous 3 groot uie, geskil en in...
View Article[Resep] Jaco se nachos
Jaco se nachos. Foto: Leserskring Spogresepte Barbara Roux, van Linden sê haar vriend, Jaco, maak hierdie dis gereeld en verseker só telkemale ’n lekker gesellige kuiertjie. Dis lekker vullend – en...
View Article[Resep] Bobotie
Heerlike Bobotie. Foto: Carmen se beste resepte Bobotie bly altyd ’n gunsteling. Ek hou daarvan om vir elkeen sy eie bobotie te maak en het selfs al die bakkies met druiweblare uitgevoer vir die mooi....
View Article[Resep] Sout-en-peper-tjops met knoffel-aïoli
Foto: Japtrap braai Aïoli is ʼn Franse woord vir mayonnaise, gewoonlik tuisgemaak, waarby baie vars, fyngedrukte knoffel gevoeg is. Om tyd te bespaar, kan jy eenvoudig mayonnaise van goeie gehalte koop...
View Article[Resep] Ouvrou-onder-die-kombers
Foto: Wenresepte 2 Mev. RG Koekemoer van Thabazimbi sê op ʼn Saterdagmiddag smaak hierdie ekonomiese worsgereg heerlik saam met slaai. Lewer 4-6 porsies Bestanddele: 100 g (200 ml ongesifte)...
View Article[Resep] Beestong met tuisgemaakte mosterd
Foto: Hartskombuis Wenk: Oorskiettong kan saam met die sous gevries word. Bestanddele: 1 beestong, gepekel 2 uie, geskil en heel gehou of in kwarte gesny 2 geelwortels, geskil en heel gehou of in groot...
View Article[Resep] Noord-Afrika-partytjie met koeskoes
Noord-Afrika-partytjie met koeskoes. Foto: Koskas kos Hierdie is ʼn eksotiese gereg vir dié wat avontuurlustig is. Maak seker dat jou gaste van speserye hou. Maak die gereg voor die tyd sodat die...
View Article[Resep] Gebakte tamatiehoender
Gebakte tamatiehoender. Foto: Koskaskos Die heerlike en eenvoudige gebakte tamatiehoender lewer vier tot ses porsies. Bestanddele: 6 hoenderborsies Een 500 g pakkie gemengde botterskorsie- en...
View Article[Resep] Hoenderporsies met koljandersous
Hoenderporsies met koljandersous Foto: Lekker & Vinnig Hierdie lyk soos ʼn resep wat ʼn smulpaap sal geniet! (Uit: Kruie van tuin tot tafel, Marie Greyvenstein) Lewer 4 porsies Bestanddele: 1...
View Article[Resep] Kerriepootjies-en-boontjies
Foto: ‘n Lewe met kos Hierdie gereg is perfek vir die koue aande wat voorlê. Bestanddele: 6 skaappootjies, skoongemaak en in stukke gesny 90 ml kookolie 2 uie, gekap 2 kardemompeule 3 kassiastokkies 3...
View Article[Resep] Wildsvleisfrikkadelle
Foto: Pixabay.com Hierdie frikkadelle is ʼn heerlike afwisseling van die gewone frikkadelle en is ook lekker vir die kosblik. Bestanddele: 3 kg gemaalde wildsvleis 8 eiers 1/2 bruin brood, geweek in...
View Article[Resep] Koningsvleisgereg
Koningsvleisgereg Foto: Beste uit Vrouekeur Dis mos nou koningskos, of hoe? Bestanddele: olie 1,5 kg beesvleisblokkies of stowevleis sonder been sout en peper na smaak 1 ui, gekap 5 ml (1 t) gekapte...
View Article[Resep] Boereworspastei
Boereworspastei Foto: Laat die potte sing ʼn Eenvoudiger resep sal jy nie sommer kry nie – en dit is die ware Jakob van ʼn worsrol. Bestanddele: 1 kg boerewors 2 x 400 g-pakkies skilferkorsdeeg Metode:...
View Article[Resep] Amerikaanse spesery-braaihoender
Amerikaanse spesery-braaihoender Foto: ‘n Lewe met kos Sappige hoender bedek in ʼn bros lagie met ʼn sweempie brandrissie. Bestanddele: Kruie-en-brandrissie-mengsel 300 ml koekmeel 30 m hoenderspeserye...
View Article[Resep] Hoender-en-appelkoosbredie
Hoender-en-appelkoosbredie. Foto: Lekker en Vinnig Met sulke heerlike resepte kan die winter maar kom! (Uit: Vinnig en Maklik: Resepte uit Vrouekeur 2, Marlo Carstens) Lewer 6 porsies Bestanddele:...
View Article[Resep] Pikante soetmarmelade-ribbetjie
Pikante soetmarmelade-ribbetjie. Foto: Gunsteling Braairesepte Hierdie ribbetjies lyk so heerlik, mens gaan beslis nie eetgerei nodig hê nie… Genoeg vir 4 Bestanddele: 800g varkribbetjies, in vier...
View Article[Resep] Varkvleisfrikkadelle
Varkvleisfrikkadelle. Foto: Sakpasgeregte ʼn Sakpas-resep vir wanneer die maand ʼn bietjie te lank raak. (Uit: Vrouekeur 3 deur Marlo Carstens) Lewer 4 porsies Bestanddele: Frikkadelle 800 g...
View Article[Resep] Maklike hoenderpastei
Maklike hoenderpastei. Foto: Sakpasgeregte ʼn Lekker hoenderpastei is altyd welkom! (Uit: Spogresepte van die Suid-Afrikaanse Vroue-landbou-unie) Lewer 6 porsies Bestanddele: 15 ml olyfolie 8...
View Article[Resep] Blou Bul-biltongpotjie
Blou Bul-biltongpotjie. Foto: Lekker & Vinnig Biltonggeregte Jy hoef vir geen besondere rugbyspan te skree om hierdie potjie te geniet nie, maar ons vermoed dit smaak beter as jy nie die Blou Bulle...
View Article