[Resep] Varkroerbraai met soetsuursous
Varkroerbraai met soetsuursous (Foto: Lapa-uitgewers) ʼn Dis propvol kleure en geure. Dis nie net mooi nie, maar gesond ook! Maak 4 porsies Bestanddele: bietjie olie 1 ui, fyngekap 2,5 ml (1/2 t)...
View Article[Resep] Maalvleis met lensies
Maalvleis met lensies (Foto: verskaf) ʼn Basiese maalvleismengsel is iets wat jy beslis in jou resep-arsenaal moet hê. Dis ʼn gereg wat maklik in groot hoeveelhede gemaak kan word. Dan is daar genoeg vir...
View Article[Resep] Skaapboud
Skaapboud (Sterkos, Lapa-uitgewers) Rina Hugo gee haar resep vir heerlike skaapboud Lewer 6 porsies Bestanddele: 2,5 tot 3 kg skaapboud genoeg sout en peper 1 ml droë roosmaryn 1 ml droë basiliekruid 5...
View Article[Resep] Eenpot-hoendergereg
Foto: Verskaf Dié eenpotgereg is altyd ʼn wenner in die winter en binne ʼn uur is kos op die tafel. Jy kan maklik iets uit elke voedselgroep insluit. Dit is wel skoolvakansie en die kinders het dalk nie...
View Article[Resep] Sappige hoenderfilette
Sappige hoenderfilette en mielie-en-lensiekoekies (Foto: Verskaf) Nou ja, die skoolvakansie het tot ʼn einde gekom en vir baie van ons is dit nou weer tyd om gereeld kosblikke te pak. Hierdie...
View Article[Resep] Outydse hoenderpastei
Outydse hoenderpastei (Foto: Lapa-uitgewers) Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie! Lewer 8 porsies Bestanddele: 2 hoenders (ongeveer 3 kg in totaaI) 5 ml sout 2 takkies vars...
View Article[Resep] Ouma Bekkie se ‘bacon-pie’
Ouma Bekkie se bacon-pie (Foto: Verskaf) “Hierdie resep is jare terug uit halwe armoede gebore. Dit was al bestanddele wat my ma op daardie oomblik in die huis gehad het. Ons het op die myn buite...
View Article[Resep] Maalvleis-en-eierbakkies
Foto: Verskaf Dié maalvleisbakkies is iets waarvoor my kinders baie lief is. Dis ’n basiese Italiaanse maalvleismengsel wat met geklitste eier gemeng en in kleiner porsies gebak word. Ek maak sommer ’n...
View Article[Resep] Korslose souttert
Korslose souttert (Foto: Lapa-uitgewers) Vinnig en met min skottelgoed! Bestanddele 45 ml botter 45 ml koekmeel 30 ml mielieblom 500 ml melk 4 groot eiers, geklits 500 ml gerasperde kaas 45 ml...
View Article[Resep] Romerige hoenderlewer met lemoensap
Foto: Pixabay.com “Ek het een aand met hoenderlewer gesit en gewonder hoe ek dit ʼn bietjie anders kon voorsit vir vriende wat ʼn restaurant besit. Toe sien ek die lemoensap en room in die yskas. Ek het...
View Article[Resep] Skaappotjie
Skaappotjie (Foto: Lapa-uitgewers_ ʼn Skaappotjie is die perfekte gereg vir ʼn luilekker Sondagmiddag! Lewer 6-8 porsies Bestanddele Clover Mooi River-botter 3 uie, in blokkies gesny 10 ml (2 t) gekapte...
View Article[Resep] Susan se wildspastei
Die wildspastei (Foto: Susan Lombaard) Maroela Media se uitvoerende hoof, Susan Lombaard, het Vrydag in haar redakteursbrief oor dié wildspastei geskryf. Sy het dit op Ina Paarman se webwerf gekry om...
View Article[Resep] Hap saam met Lochner: Brekfisnessies
ʼn Nuwe manier om eier, spek en kaas voor te sit. Kyk hier hoe Lochner dié maklike en lekker ontbyt maak.
View Article[Resep] Perskehoender met wyn
Heerlike perskehoender met wyn, perfek vir ʼn Maandagaand!
View ArticleResep: Bunny Chow
Daar is min dinge so lekker soos ’n geurige Bunny Chow. Probeer dié een; heerlik en sonder té veel moeite.
View ArticleResep: Beesvleis-en-bierpastei
’n Lekker pastei bly maar ’n gunsteling in elke huis. Kyk gerus na hierdie een!
View ArticleResep: Geurige kerriehoender
Dié kerriehoender verseker ʼn smaaklike begin van die nuwe jaar!
View ArticleResep: Skaapbredie met bier
Kry jy gaste oor die naweek? Maak sommer hierdie heerlike skaapbredie!
View Article